1
/
of
1
ISBN: 9781869195151 | Published: November 1, 2011 |
Die Klein waterman
Die Klein waterman
Author:Daniel Napp
Regular price
R 220
Regular price
R 0
Sale price
R 220
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Dis lente!
Die eerste warm sonstrale bereik die bodem van die meuldam en die klein waterman ontwaak uit sy winterslaap. Ná ontbyt gaan hy nuuskierig en vol avontuurlus uit die huis om sy omgewing te verken. Is al sy vriende nog daar?
Saam met sy dogter, Regine Stigloher, skenk Otfried Preussler aan sy lesers 'n nuwe prenteboek van sy klassieke werk, wat nou vir die eerste keer in Afrikaans uitgegee word.
Author Daniel Napp
Share
