Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869195175 | Published: July 1, 2012 | Hardcover

Willie die dromer

Willie die dromer

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Willie hou daarvan om te droom. Hy droom dat hy 'n filmster is; 'n skilder, 'n balletdanser ... Hy droom van vreeslike monsters en superhelde ... Willie se droomland is 'n galery van wonderlike en magiese prente. Maak die boek oop en kyk self!

In hierdie slim boekie oor die dromende sjimpansee Willie, gee Anthony Browne 'n speelse knik in die rigting van skilders soos Henri Rousseau en Salvador Dalí, wat se kunswerke 'n mens dikwels eerder aan drome as aan die werklikheid herinner.

View full details