1
/
of
1
ISBN: 9781869195229 | Published: April 1, 2012 |
Land van die groot woordfabriek
Land van die groot woordfabriek
Author:Agnés de Lestrade
Illustrator:Valeria Docampo
Regular price
R 160
Regular price
R 0
Sale price
R 160
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Daar is 'n land waar die mense amper nooit praat nie. In hierdie vreemde land moet jy woorde koop en hulle insluk om hulle te kan uitspreek. Klein Floris het woorde nodig om sy hart vir die pragtige Susanna oop te maak. Maar hoe moet hy dit doen? Want om alles vir Susanna te sê wat hy graag vir haar wil sê, sal 'n fortuin kos ...
Author Agnés de Lestrade
Illustrator Valeria Docampo
Share
