1
/
of
1
ISBN: 9781869195236 | Published: July 1, 2012 |
Leonard
Leonard
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Wolf Erlbruch
Regular price
R 70
Regular price
R 190
Sale price
R 70
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Leonard hou van honde. Hy weet alles oor hulle. Hy ken al die soorte en weet of hulle spits ore of slap ore het. Wanneer Leonard sê: 'Dis nie 'n worshond nie!', dan is dit ook nie een nie. Natuurlik weet Leonard ook dat hulle almal skerp tande het. En dit is 'n probleem. Maar wat sal gebeur as Leonard op 'n dag wakker word en self 'n hond is?
Author Wolf Erlbruch
Share
