1
/
of
1
ISBN: 9781869195274 | Published: November 1, 2013 |
Mamma Lucinda
Mamma Lucinda
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Koen van Biesen
Regular price
R 70
Regular price
R 190
Sale price
R 70
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Mamma Lucinda.
Sy het 'n onpeilbare hart.
Haar oë is rooi, haar gedagtes is swart.
Mamma Lucinda.
Sy is nou eenmaal ongewoon.
'n Rare mamma uit 'n nare droom.
Sy het 'n bleek vel en kloue vir hande,
en vreeslike skerp oogtande.
Wat doen jy as jy agterkom jou mamma is nie soos ander mammas nie? As jy sien sy drink bloed in plaas van wyn en dat haar oogtande nogal skerp is? Mamma Lucinda is 'n verhaal oor 'n mamma wat anders is.
Author Koen van Biesen
Share
