Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869195281 | Published: November 1, 2013 |

Karel Kameleon en die Towerdrankie van Professor Borrie

Karel Kameleon en die Towerdrankie van Professor Borrie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

In hierdie avontuur kry Karel Kameleon en sy vriende Sollie en Henko die opdrag om professor Borrie te vind. Die spore lei na Kwaakstad, 'n stad vol paddas en kikkers. Maar hoekom gedra hierdie diere hulle so vreemd? En waarom is die professor daarheen ontvoer? Wie was dit? En wat het die professor se towerdrankie daarmee uit te waai?

Author Bavo Dhooge

View full details