ISBN: 9781869195328 | Published: October 1, 2014 |
Onthouboek vir my kleinkinders
Onthouboek vir my kleinkinders
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Soms vergeet ons om ons grootouers uit te vra oor hul lewens en as hulle nie meer daar is nie, is dit te laat. Nou kan die kleinkinders 'n tasbare herinnering van hul grootouer ontvang wat van generasie tot generasie oorgedra kan word.
Onthouboek vir my kleinkinders is 'n boek wat 'n grootouer invul en vir sy of haar kleinkinders gee.
Die vrae in die boek wat beantwoord word, vorm 'n prentjie van die persoonlikheid en lewe van die ouma of oupa wat dit invul. Daar is vrae oor die grootouer se familiegeskiedenis (en 'n stamboom om in te vul), vrae oor die kinderjare, die jare as volwassene, die troudag, asook vrae oor lesse wat uit lewenservaring geleer is. Ruimte word afgestaan aan plek om foto's te plak.
Author Marieta Swart
Author Heleen van der Merwe
Share
