Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869195380 | Published: January 1, 2012 |

My groot skree-dag

My groot skree-dag

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Gister het ek wakker geword met my bababoetie Ben wat in my kamer rondkruip en aan my goed lek ... Toe skree ek: GAAN UIT MY KAMER UIT! en dit was die begin van MY GROOT SKREE-DAG!
Bella het 'n slegte dag - niks is soos sy dit wil hê nie en al wat sy kan doen is skree. Maar slegte dae hou nie vir altyd aan nie, en Bella leer daardie spesiale woord ... JAMMER!
'n SKREEUSNAAKSE kinderboek deur die Britse outeur-illustreerder REBECCA PATTERSON.

View full details