Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869195434 | Published: January 1, 2012 |

In plaas van die stilte

In plaas van die stilte

Regular price R 70
Regular price R 210 Sale price R 70
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Miriam Van hee is tans een van die mees gelese digters in die Lae Lande. In hierdie keuse uit haar poësie het Daniel Hugo, die vertaler, hom in sy keuse eerstens laat lei deur die vertaalbaarheid van die verse, maar ook probeer om die Afrikaanse leser 'n oorsig te bied van haar werk. Van hee se poësie is so gestroop soos takke wat hulle blare verloor in die herfs, die seisoen wat dikwels in haar gedigte genoem word. Stemmings van stilte, afwagting en leegheid is oorheersend.

View full details