Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869195472 | Published: March 1, 2012 |

Oktober

Oktober

Regular price R 80
Regular price R 240 Sale price R 80
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Wat is die punt van 'n verhouding met 'n vervaldatum? Om die eensaamheid te verlig, antwoord ek.
Jo, 'n professionele fotograaf, en Leigh, 'n popsanger, ontmoet mekaar in Johannesburg. Kort hierna tuimel albei se lewens inmekaar.
Ná 'n bitter familietwis word Jo alle kontak met haar suster se kinders ontsê. Sy wyk uit na Londen, waar sy Leigh weer raakloop.

View full details