Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869195502 | Published: June 1, 2012 |

Sowaar sowaar Van Hunks is 'n towenaar

Sowaar sowaar Van Hunks is 'n towenaar

Illustrator:Theo Krynauw
Regular price R 70
Regular price R 160 Sale price R 70
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Van Hunks se storie het jy mos gehoor,
maar het jy geweet dat die ou glo kon toor?
En hoeveel twak het hy die dag gerook,
en was hy 'n mens of was hy 'n spook?

Met speelse, humoristiese teks en prettige, verbeeldingryke illustrasies blaas Roelf van Rensburg en Theo Krynauw moderne woema in 'n tydlose legende - die verhaal van die rookwedstryd tussen Van Hunks en die Duiwel. Volgens oorlewering het die eertydse Windberg in die Kaap as gevolg van dié gerokery die naam Duiwelspiek gekry, en is die twee karakters se gestook ook die oorsprong van die digte wolkkleed wat Tafelberg so dikwels bedek.

Author Roelf van Rensburg

Illustrator Theo Krynauw

View full details