Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869195533 | Published: March 1, 2012 |

Boela van die blouwater

Boela van die blouwater

Regular price R 70
Regular price R 160 Sale price R 70
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Boela van die blouwater is 'n jeugroman wat afspeel op 'n klein vissersdorpie, Oestermond.
Chris Barnard se gewilde verhaal is die eerste keer in 1962 gepubliseer en die kleurvolle karakters wat teen die agtergrond van die vissersdorpie geteken word, bekoor steeds.

Author Chris Barnard

View full details