Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869195540 | Published: March 1, 2012 |

Die laaste jagtog

Die laaste jagtog

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 80
Regular price R 250 Sale price R 80
Sale Out of print
VAT included.

Vroeg een oggend besluit 'n boer om ten spyte van sy jong vrou se voorbehoud op 'n laaste (rampspoedige) jagtog te vertrek - sommer so in sy pajamas; Ou Drien, die kleremaker, kry diep in haar middeljare uiteindelik 'n 'regte' huweliksaansoek; Diederik Venter, dertig jaar oud, nog steeds 'n junior klerk, met 'n vrou, twee kinders en 'n maagseer ontwikkel opeens 'n obsessie met vuurhoutjiedosies; en 'n 'antie' kry 'n 'sirpraais' in die vorm van 'n byekorf en is dan, ongelukkig, vasberade om as byeboer te slaag.

View full details