Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869195595 | Published: September 1, 2012 |

Klein Fielies raak weg

Klein Fielies raak weg

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Pettson vul 'n blokkiesraaisel in. Sy kat, Fielies, sit op sy skoot. 'Vertel my van die keer toe ek weggeraak het,' sê Fielies. 'Jy het nie weggeraak nie,' sê Pettson. 'Jy sit dan hier by my.' 'Ja, maar toe ek klein was.' 'O, toe. Maar jy ken mos die storie. Ek het dit al so baie vertel.' 'Vertel asseblief weer!' Pettson skuif sy blokkiesraaisel opsy. 'Wil jy die hele storie hoor, of net die deel waar jy wegraak?' 'Die hele storie,' sê die kat terwyl hy homself gemaklik maak. 'Goed dan,' sê die ou man ...

View full details