Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869195618 | Published: January 1, 2012 |

Die tier wat kom tee drink het

Die tier wat kom tee drink het

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die deurklokkie lui net toe Sarie en haar ma gaan sit om tee te drink.
Wie kan dit nou wees?
Hulle verwag sekerlik nie 'n groot, harige, gestreepte tier nie!

Die tier wat kom tee drink het is 'n kort kinderverhaal wat vir die eerste keer in 1968 verskyn het. Dit handel oor 'n meisie, haar ma, en 'n pratende tier wat hulle onderbreek terwyl hulle tee drink. Ná veertig jaar bly dit steeds 'n gewilde boek wat onder andere vir die verhoog aangepas is en 'n Facebook-blad het met meer as 23 400 volgelinge.

Author Judith Kerr

View full details