1
/
of
1
ISBN: 9781869195632 | Published: May 1, 2012 |
Die Uile by die see 08
Die Uile by die see 08
Author:Cor Dirks
Author:Die Uile
Regular price
R 180
Regular price
R 0
Sale price
R 180
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Hoe goed kan die vyf Uile swem?
Toe Jorsie se ouers sy vier vriende saam see toe nooi, het hulle geweet dit sal nie 'n rustige vakansie wees nie. Maar die gevaar en opwinding wat sou volg, kon hulle nooit voorsien nie. Dit beteken natuurlik nie dat Jorsie, Philip, Vaatjie, Berrie en Hennie - wat hulleself die Uile noem - na moeilikheid soek nie, maar watter seun wat sy bendenaam waardig is, sal net staan en toekyk wanneer honderde duisende rande se diamante na 'n boot gesmokkel word?
Share
