Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869195649 | Published: June 1, 2012 |

Die Uile in die wapad 09

Die Uile in die wapad 09

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Cor Dirks
Author:Die Uile
Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Sal die Uile weer uit die moeilikheid kan kom?

DIe vyf vriende bekend as die Uile kan aan geen lekkerder manier dink om hul somervakansie te spandeer as 'n fietstoer nie. Natuurlik is die avontuur nie sonder onvoorsiene uitdagings nie. Asems word opgehou wanneer Berrie se fietsketting breek op 'n smal bruggie terwyl daar 'n voertuig van voor kom...

Author Cor Dirks

Author Die Uile

View full details