1
/
of
1
ISBN: 9781869195656 | Published: July 1, 2012 |
Die Uile in die stad 10
Die Uile in die stad 10
Author:Cor Dirks
Author:Die Uile
Regular price
R 180
Regular price
R 0
Sale price
R 180
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Onderweg na Johannesburg versteek iemand geroofde diamante in Jorsie se tas. So beland hy en sy vriende - die Uile - in die middel van 'n ondergrondse smokkelnetwerk gelei deur die wreedaardige Lan Fu. En wanneer die moeilikheid hulle tot by 'n verlate mynskag bring, raak dinge eers gevaarlik. Hoe op aarde gaan die Uile hierdie keer ontsnap?
Share
