Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869195663 | Published: December 1, 2012 |

Die Uile Vyf uile en 'n tier 11

Die Uile Vyf uile en 'n tier 11

Author:Cor Dirks
Author:Die Uile
Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Diefstal, spoke, skobbejakke ... en 'n tier!
Op Kranskop is daar nie 'n tekort aan koshuisstreke, avontuur of raaisels wat opgelos moet word nie. Wanneer 'n groot sirkustier boonop uit sy hok ontsnap, is dit die begin van selfs meer aksie.
Philip en sy vriende - die Uile - word nie toegelaat om aan die gewapende soektog deel te neem nie en besluit om dan maar na geitjies vir die biologieklas te gaan soek.
Maar sal hulle dalk in die proses op iets afkom wat veel groter en gevaarliker as 'n geitjie is?

Author Cor Dirks

Author Die Uile

View full details