Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869195670 | Published: November 1, 2013 |

Die Uile in die gimnasium 13

Die Uile in die gimnasium 13

Author:Cor Dirks
Author:Die Uile
Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die vyf Uile is nou jongmanne. Hul skooldae op Kranskop is verby, maar die avontuurlus leef steeds voort waar dié ouens hulle nou bevind: die leërgimnasium. Hier is die luitenante en korporaals manne om rekening mee te hou. Dit is nou tyd om taai te word, om te leer dat 'n man nie moeg is totdat jou wil ingegee het nie - en hier mág jou wil nie ingee nie!
Sal Philip, Hennie, Berrie, Vaatjie en Jorsie al die uitdagings, die bloedsweet en boelies in die gimnasium oorleef?

Author Cor Dirks

Author Die Uile

View full details