1
/
of
1
ISBN: 9781869195816 | Published: July 1, 2012 | Paperback
Om die Nguni Vure
Om die Nguni Vure
Author:Myra Scheepers
Regular price
R 80
Regular price
R 290
Sale price
R 80
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Kom luister saam na hierdie heerlike versameling Zulu-volksverhale - van grappig en ondeund tot groot en grieselrig - soos aan die skrywer vertel deur 'n wye spektrum Zulu-sprekers uit die Vryheid-omgewing. Of jy nou self met stories van Mzimi en Magilogilo grootgeword het of nie - die verhale is onontbreeklike leesstof vir elkeen wat hom- of haarself 'n kind van Afrika noem!
Author Myra Scheepers
Share
