Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869196196 | Published: July 1, 2012 | Paperback

Dierestories 3

Dierestories 3

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Een agtermiddag begin dit uit 'n groot los wolk reën. Die son skyn waar dit reën en toe kom daar 'n pragtige reënboog. Jakkals begin plesierig sing: 'Die reën die val, die son die skyn en Jakkals gaan met Boer se dogter trou.'

Reier hoor hom en vra: 'Wie wil so 'n bakoor en spitssnuit vir 'n man hê?'

Reier is net jaloers! besluit Jakkals. Boer het belowe dat hy wat Jakkals is met sy dogter onder die reënboog kan trou. Maar Jakkals praat te gou. Reier gaan keer dat hy bruilof hou!

View full details