Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869196882 | Published: May 1, 2014 |

Die storie van planeet Aarde

Die storie van planeet Aarde

Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

As jy graag wetenskaplike antwoorde op al hierdie vrae wil hê, sonder om te voel jy sit in die geografie- of biologieklas, is hierdie die boek vir jou! Op 'n gemaklike verteltrant en met hope foto's en illustrasies neem Die storie van Planeet Aarde die leser op reis deur die geskiedenis: vandat ons blou planeet maar net 'n stoffie was, tot by die komplekse, steeds veranderende planeet wat dit vandag is. Met interessante teksblokkies, verduidelikende sketse en skakels na webwerwe vir bykomende inligting is Die storie van Planeet Aarde die ideale verwysingsgids vir enigiemand wat meer wil weet oor die chronologiese verloop van die Oerknal tot vandag - en bied dit 'n verstaabare, verteerbare en fassinerende oorsig oor biljoene jare se geskiedenis.

View full details