Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869196912 | Published: June 1, 2012 |

Die Swart Kat slaan neer

Die Swart Kat slaan neer

Regular price R 140
Regular price R 0 Sale price R 140
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Soos 'n skaduwee bly die Swart Kat op die spoor van misdadigers in Suid-Afrika. Die woord genade bestaan nie in sy woordeskat nie. Hy is vinniger as die pik van 'n mamba, geruisloser as 'n arend, so sterk soos 'n bees en so onverskrokke soos 'n ratel!
In hierdie reeks avonture kruis hy swaarde met 'n sluwe klouterdief, kunsdiewe en 'n gewetenlose terroris, en almal sal weet dat dit die Swart Kat is wat toegeslaan het ... of sal hulle?

Author Chris Sasner

View full details