ISBN: 9781869196950 | Published: November 1, 2012 |
Die Swart Kat slaan 'n noot
Die Swart Kat slaan 'n noot
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die onverskrokke gemaskerde misdaadvegter, die Swart Kat, slaan waar dit die seerste maak. Hy slaan soms mis, maar wanneer hy toeslaan, slaan hy sommer 'n noot!
Wanneer 'n filmregisseur 'n wêreldberoemde diamant vir 'n fliek oor diamantroof wil 'leen', kry Borrie ... e ... die Swart Kat snuf in die neus. 'n Geslepe bende brandkluisrowers se planne moet gefnuik word by 'n nuwe teaterkompleks en 'n roof by die Grendel Bank kos amper die Swart Kat se lewe! Gelukkig het hy nege lewens, want met skurke soos Tosher, Polanksi en die grootkopdwerg Tjollie, sou 'n gewone misdaadbestryder nooit kon oorleef nie.
Author Chris Sasner
Illustrator Willem Samuel
Share
