1
/
of
1
ISBN: 9781869196974 | Published: June 1, 2013 |
Die Uile in Mosambiek 12
Die Uile in Mosambiek 12
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Cor Dirks
Author:Die Uile
Regular price
R 180
Regular price
R 0
Sale price
R 180
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Wit strande, tropiese visse, vakansie ... en gevaar!
Gevaar en avontuur volg die vyf Uile net waar hulle gaan. Vir hierdie vriende is 'n tropiese vakansie in asemrowende Mosambiek gou veel meer as pret en plesier. Sal 'n noue ontkoming met 'n haai die einde van die drama wees? Of is dit net die begin? Dalk lê die antwoord op 'n geheimsinnige kaart wat die roete na 'n afgeleë eiland aandui, die eiland waarop die Uile toevallig vakansie hou.
Share
