Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869196981 | Published: May 1, 2013 |

Die Swart Kat slaan `n vos

Die Swart Kat slaan `n vos

Illustrator:Willem Samuel
Regular price R 140
Regular price R 0 Sale price R 140
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die misdaadbestrydende Swart Kat het al met baie te kampe gehad, maar hierdie keer word sy kragte tot die uiterste beproef. 'n Sluwe swartgeklede skurk genaamd die Vlieënde Vos maak oral amok en dit wil voorkom asof dié vent wraggies kan vlieg! Het hy dalk spesiale kragte? En sal die Swart Kat sy kriptiese rympies kan ontsyfer voordat hy weer toeslaan?
Daar is ook ander raaisels: 'n Onopgeloste bankroof word jare later oopgevlek wanneer 'n verdagte in die saak uit die tronk vrygelaat word. Maar dan volg moontlik nog die grootste, ergste uitdaging wat dié gemaskerde held nog ooit in die gesig moes staar: moord!

Author Chris Sasner

Illustrator Willem Samuel

View full details