1
/
of
1
ISBN: 9781869196998 | Published: November 1, 2013 |
Uit die wolf se bek
Uit die wolf se bek
Author:Fabian Negrin
Regular price
R 60
Regular price
R 170
Sale price
R 60
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Rooikappie en die wolf, die ouma en die jagter. Die karakters van die beroemde fabel is aan almal bekend. Maar uit dié illustrasies kan 'n mens egter aanvoel hoe verskillend die karakters se eienskappe, die landskappe en die atmosfeer van die oorspronklike fabel kan wees. Miskien is selfs die afloop van hierdie weergawe anders. Hierdie boek is 'n uitnodiging om nie na die gelui van 'n enkele klok te luister nie; om altyd ander se motiewe te probeer verstaan. In hierdie boek doen die skrywer juis dít, en nooi hy die leser uit om na te dink.
Author Fabian Negrin
Share
