ISBN: 9781869197018 | Published: February 1, 2013 |
Hallo, Vos! Hallo, Haas
Hallo, Vos! Hallo, Haas
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Piep en Tok gaan weg uit die bos.
Die hok op die heining staan leeg.
Maar nie vir lank nie.
Want Pluim kom kuier.
'Hallo, Vos! Hallo, Haas!
Hallo, Uil!' sê sy.
'Ek het genoeg gehad van die stad.
Ek wou 'n slag uitkom.
En ek gaan 'n rukkie bly.
Is die hok te koop?'
Die vierde boek in die bekroonde reeks oor Vos en Haas sluit ten opsigte van die leesvlak én die verhaallyn by die vorige drie dele aan. Vos en Haas op die eiland is geskryf in kort sinne, met 'n effens meer gevorderde woordeskat wat rekening hou met die jong leser se begripsvermoë. Die wisselende lettergroottes ondersteun die intonasie en beklemtoning wanneer daar hardop gelees word.
Author Sylvia Vanden Heede
Illustrator Thé Tjong-Khing
Share
