Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869197247 | Published: October 1, 2012 |

Wat speel ons Versameling kinderspeletjies

Wat speel ons Versameling kinderspeletjies

Regular price R 90
Regular price R 300 Sale price R 90
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Wolf, Wolf, hoe laat is dit?
Almal ken hierdie geliefde kinderspeletjie: As die Wolf uitroep Etenstyd! dan moet jy laat spat.
Wat speel ons? is 'n versameling speletjies wat kinders al vir jare lank speel. Albasterspeletjies, blikaspaai, sakreisies, touspringspeletjies en ander gunstelinge word in hierdie boek opgeneem en met foto's en sketse geïllustreer. Kinders kan kies uit:
bordspeletjies; balspeletjies; albasterspeletjies; binnenshuise speletjies; buitenshuise speletjies; motorspeletjies; klipspeletjies; kringspeletjies; partytjiespeletjies; raaispeletjies en nog vele meer.

View full details