Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869197308 | Published: March 1, 2012 |

Die Wrede Somer

Die Wrede Somer

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Doc Immelman het sy lesersaanhang oor dekades heen opgebou met sy jag-, misdaad- en oorlogsavontuurverhale - altyd met 'n tikkie romanse in 'n ruwe manswêreld. Die wrede somer, sy ses-en-dertigste roman, speel in die jare 1927 tot 1928 in die Namibiese hinterland af. In Fahlplatz se opstal groei die spanning tussen pa en seun en tussen man en vrou terwyl daar 'n groter stryd buite begin woed. 'n Snelloper lei sy mense tot opstand. Daar word bloed vergiet. '... die sonlig verblind, die ongenaakbare Namibiese ruimte (is) voelbaar aan die lyf,' skryf Piet van Rooyen oor hierdie roman.

Author Doc Immelman

View full details