1
/
of
1
ISBN: 9781869197438 | Published: July 1, 2012 |
Ek sal graag n kind wil opvreet
Ek sal graag n kind wil opvreet
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Sylviane Donnio
Illustrator:Dorothee de Monfreid
Regular price
R 160
Regular price
R 0
Sale price
R 160
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Elke oggend bring Mamma Krokodil vir Kareltjie lekker piesangs vir ontbyt. En elke oggend sê sy verbaas: 'My seun, kyk hoe groot word jy, en mooi! Kyk net daardie tande!'
Maar een oggend wil Kareltjie niks eet nie. Mamma Krokodil is bekommerd en vra: 'Is jy seker? Wil jy nie een van hierdie heerlike, sagte piesangs hê nie?'
'Nee dankie, Mamma,' antwoord Kareltjie. 'Vandag wil ek liewer 'n kind opvreet.'
'Wat 'n gedagte, Kareltjie!' roep sy ma uit. 'Daar groei nie kinders aan piesangbome nie, net piesangs!'
Author Sylviane Donnio
Illustrator Dorothee de Monfreid
Share
