Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869197506 | Published: June 1, 2012 |

Stuur my groete aan Salome

Stuur my groete aan Salome

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 100
Regular price R 280 Sale price R 100
Sale Out of print
VAT included.

'n Ongewone spanningsverhaal met die Pretoria van die Anglo-Boereoorlog as agtergrond. In die vroeë oggendure van 15 Maart 1901 word Salomé de Waal wakker gemaak deur 'n dringende klop aan haar kamervenster. Dit is die Boereverkenner Hans van Zyl wat wegkruipplek soek van sy Kakie-agtervolgers.

View full details