Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869197537 | Published: July 1, 2012 |

Dirkie en die eekhoring

Dirkie en die eekhoring

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dit is herfs in die bos. Dirkie soek na kastaiings maar vind op die grond ook 'n eekhoring. Slaap hy? Is hy siek of het hy 'n pootjie gebreek? Dirkie gaan haal sy vriendinnetjie Annie en saam neem hulle die eekhoring na Dirkie se mamma. Sy sien dadelik wat fout is.

Met die hulp van Mamma en Pappa neem Dirkie afskeid van 'n eekhoring. 'n Ontroerende verhaal vir kinders vanaf 4 jaar.

View full details