1
/
of
1
ISBN: 9781869197544 | Published: July 1, 2012 |
Dirkie en sy vriendjies
Dirkie en sy vriendjies
Author:Guido van Genechten
Regular price
R 160
Regular price
R 0
Sale price
R 160
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Dirkie gaan elke aand na 'n oop plek in die bos. Daar speel hy met al sy vriendjies: wit en grys en bruin en swart konyntjies. Vreemd genoeg is Dirkie die enigste konyntjie wat met almal speel. Wanneer 'n nuwe konyntjie hom by hulle aansluit, is Dirkie altyd die eerste een wat hom uitnooi om saam te speel. Maar kan Dirkie almal kry om saam te speel?
'n Prenteboekverhaal oor vriendskap en nuwe vriendjies maak. Vir kinders vanaf 4 jaar.
Author Guido van Genechten
Share
