1
/
of
1
ISBN: 9781869197582 | Published: June 1, 2013 | Hardcover
Een miljoen vlinders
Een miljoen vlinders
Author:Edward van de Vendel
Regular price
R 70
Regular price
R 190
Sale price
R 70
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
In die middel van die nag sien Martiens dit vir die eerste keer: die vlinders. Hulle vlieg om sy kop rond, een miljoen van hulle. Martiens weet nie waar die vlinders vandaan kom nie, maar sy ouers verstaan. 'Dis tyd om te gaan,' sê hulle en gee vir hom alles wat hy op pad sal nodig kry.
Een miljoen vlinders is 'n verhaal oor grootword, weggaan, verlief word en weer huis toe kom.
Author Edward van de Vendel
Share
