Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869197612 | Published: October 1, 2012 |

Dis my geheim

Dis my geheim

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 70
Regular price R 250 Sale price R 70
Sale Out of print
VAT included.

Eloise, 'n aangenome kind, word onsensitief deur haar biologiese grootouers verwerp. Die 17-jarige Ane se lewe verander dramaties wanneer sy 'n nasionale modelkompetisie wen en vinnig in 'n genadelose grootmenswereld moet aanpas. In Durban oorweeg kinderlose Petra die moontlikheid van aanneming. Die leser word gekonfronteer met aanneming, aangrypend uitgebeeld vanuit verskillende perspektiewe.

View full details