1
/
of
1
ISBN: 9781869197704 | Published: July 1, 2012 |
En wie is jy
En wie is jy
Author:Karl Ruhmann
Illustrator:Susanne Smajic
Regular price
R 190
Regular price
R 0
Sale price
R 190
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Dit kan tog nie wees nie! Kokkie die papegaai is seker dat hy al die diere in die oerwoud ken. En nou is daar iets ligpienk met 'n ronde magie wat self nie weet wat hy is nie. Die slim papegaai en die onbekende pokkel wil die geheim saam ontrafel - en hulle maak 'n verrassende ontdekking. 'n Boek wat kinders sal laat giggel en glimlag. Dit sal hulle aanmoedig om hulle dapperste drome uit te leef.
Author Karl Ruhmann
Illustrator Susanne Smajic
Share
