1
/
of
1
ISBN: 9781869198152 | Published: October 1, 2012 |
Soektog in Katoren
Soektog in Katoren
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Jan Terlouw
Regular price
R 175
Regular price
R 0
Sale price
R 175
VAT included.
Couldn't load pickup availability
'Kom ek kyk of ek dit reg verstaan. In Knocke word wapens vervaardig. Dit word aan El-Ende verkoop, sodat die mense daar mekaar aan flarde kan skiet. 'n Deel van die geld wat in Knocke met die wapenverkope gemaak word, gaan na Spalk. Met daardie geld gaan die mense van Spalk die gewondes in El-Ende versorg en die gebombardeerde huise weer opbou. Kortom, hulle gaan die skade weer ongedaan maak. Dit is mos malligheid.'
Author Jan Terlouw
Share
