ISBN: 9781869198190 | Published: March 1, 2013 | Paperback
Nege oop arms
Nege oop arms
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
In die Nederlandse provinsie Limburg naby die dorp Sittard staan 'n verwaarloosde huis - 'n huis waar die sussies Muulke, Fing en Jes maar langtand is om in te trek. Van tragiese tragedies en 'n ewige gerondswerf het hulle in hul kort lewens al genoeg gehad. Wie wil immers in 'n bouvallige kasarm met 'n voordeur aan die agterkant en 'n drumpel op kniehoogte woon - en dan nog rekening hou met 'n pa wat vas glo éérs glo, dan sien? Maar wanneer die meisies 'n eienaardige ontdekking in die kelder maak, beland hulle op die spoor van 'n fassinerende verhaal: 'n Verhaal van swerwers, verbode liefde en gebreekte beloftes - en van spoke wat wel tot rus gebring kan word.
Author Benny Lindelauf
Share
