Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869198268 | Published: March 1, 2013 |

100 Mense wat die wêreld verander het

100 Mense wat die wêreld verander het

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Drie hoera's vir die HELDE wat ons wêreld gemaak het wat dit vandag is. 100 Mense wat die wêreld verander het is propvol ware lewensverhale. Toer deur die wêreldgeskiedenis saam met beroemdes soos Aristoteles, Marie Curie en Mark Zuckerberg en vier die mense wat hulle stempel op die wêreld afgedruk het.

Ontmoet die grootste uitvinders, ontdekkingsreisigers, wetenskaplikes, invloedryke politieke leiers, denkers en skrywers en nog vele meer - lees hier wie het die wêreld verander en hoe hulle dit gedoen het.

Author Ben Gilliland

View full details