Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869198480 | Published: June 1, 2013 | Hardcover

Tommie en die toringhoë toebroodjie

Tommie en die toringhoë toebroodjie

Regular price R 50
Regular price R 190 Sale price R 50
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Tommie is rasend honger en maak vir hom die grootste toebroodjie wat jy nog ooit gesien het.
Wil jy ook 'n happie hê?

Tommie maak sy ma se kombuiskaste leeg om vir hom die grootste toebroodjie ter wêreld te maak. Sal die toebroodjie met die sjokoladesmeer, mosterd, sjokoladevermicelli, rosyntjies, appelkooskonfyt, grondboontjiebotter, 'n lepel soet heuning en bykans die hele yskasinhoud genoeg wees om Tommie se groot honger te stil? Kom kyk bietjie hoe lyk 'n toringhoë toebroodjie!
Groot formaar kartonboek.

View full details