Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869198503 | Published: November 1, 2012 |

Die vlinder en die surfer

Die vlinder en die surfer

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die hoofdogter Beatrice Malan het die perfekte lewe: sy word gekroon tot 'rugbyprinses' en gaan uit met die gewildste ou in die skool - die rugbykaptein. Maar sy raak verlief op 'n surfer van die 'verkeerde kant van die spoorlyn'.
Skielik vermy haar vriende haar en stamp sy koppe met haar skoolhoof-pa. Wat moet sy doen? Haar ore toedruk en die golf ry saam met haar nuwe ou? Of moet sy aanvaar dat 'n verhouding tussen twee mense uit totaal verskillende wêrelde nie kan werk nie? Boonop sweer die rugbykaptein wraak op Bea se nuwe liefde ...

View full details