Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869198596 | Published: March 1, 2013 |

Pieter Parkopsigter: Die reddingspan

Pieter Parkopsigter: Die reddingspan

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Welkom in Pieter se park!

Pieter die parkopsigter het die dag af. Dis die perfekte dag vir niksdoen. Maar Pieter se rustige piekniek word onderbreek toe 'n konyntjie onverwags in 'n waterput val.

Met 'n oulike uitvoublad!

Nick Butterworth se stories van Pieter (of Percy in Engels) en sy vriende het al meer as twee miljoen eksemplare verkoop en word deur kinders regoor die wêreld geniet.

View full details