1
/
of
1
ISBN: 9781869198602 | Published: March 1, 2013 |
Pieter Parkopsigter: Die geheime paadjie
Pieter Parkopsigter: Die geheime paadjie
Author:Nick Butterworth
Regular price
R 160
Regular price
R 0
Sale price
R 160
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Welkom in Pieter se park!
Dis 'n pragtige lentedag en die perfekte geleentheid vir Pieter die parkopsigter om die oorgroeide doolhof te snoei. Maar 'n doolhof is soms 'n ding wat jou kan laat kopkrap en toe Pieter se vriende besluit om hom 'n streep te trek, wag daar 'n verrassing op almal...
Met 'n oulike uitvoublad wat kleintjies ure lank kan besig hou!
Nick Butterworth se stories van Pieter (of Percy in Engels) en sy vriende het al meer as twee miljoen eksemplare verkoop en word deur kinders regoor die wêreld geniet.
Author Nick Butterworth
Share
