1
/
of
1
ISBN: 9781869198657 | Published: January 1, 2013 |
Koning van die woud
Koning van die woud
Author:Caroline Pitcher
Illustrator:Jackie Morris
Regular price
R 160
Regular price
R 0
Sale price
R 160
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Alles wat hy in die woud hoor, is vir klein Tier nuut en opwindend. Maar as hy sy mamma van die geluide vertel, antwoord sy: 'As jy hulle nie hoor nie, my seun, moet jy weet: Die Koning van die woud is hier!'
Tier verstaan dit nie en vra sy vriende (pronkende Pou, verstrooide Renoster en trompetterende Olifant) om te help besluit: Wie is die Koning van die woud?
Author Caroline Pitcher
Illustrator Jackie Morris
Share
