1
/
of
1
ISBN: 9781869198930 | Published: February 1, 2013 |
Protea se plakfeetjies
Protea se plakfeetjies
Author:Leonie Pratt
Illustrator:Stella Baggott en Vici Leyhane
Regular price
R 100
Regular price
R 0
Sale price
R 100
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Ontmoet Hermien, Rosalien en Wilmien, drie deftige feetjies in 'n plakkerparadys. Volg die feetjies soos hulle deur blomryke weivelde fladder, oor boomtoppe vlieg en sneeuvlokkies vang.
Besoek die plakkerbladsye met meer as 400 plakkers in die middel van die boek om die feetjies met klere en bykomstighede te versier. Maak jou gereed vir ure se feetjie-feestelikheid!
Author Leonie Pratt
Illustrator Stella Baggott en Vici Leyhane
Share
