Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869199265 | Published: August 1, 2014 |

Avontuurland

Avontuurland

Illustrator:Chris Venter
Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Avontuurland is 'n pragtige kinderboek met bekende en onbekende stories en pragtige illustrasies vir kinders uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner. Dit was oorspronklik deel van 'n reeks van ses bundels, onder andere Kammaland, Kinderland, Kleuterland, Diereland en Storieland. Dit is lekker-lees stories vir voorlees aan jong kinders en selflees deur kinders in Graad 3 en hoër en is daarop gemik om die verbeeldingswêreld en avontuurlus van die jong kind te prikkel. Protea publiseer dit in 'n nuwer, moderne baadjie om hierdie wonderlike stories aan 'n nuwe generasie bekend te stel.

Author Helena J.F. Lochner

Illustrator Chris Venter

View full details