Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869199333 | Published: June 1, 2013 | Board Book

Nag in Wemelstad

Nag in Wemelstad

Regular price R 60
Regular price R 160 Sale price R 60
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Dit is aand in Wemelstad. Mense en diere slaap rustig - oftewel, sommige. Ander is in die laat ure eers oppad êrens heen en hulle beleef opwindende dinge soos 'n Boekwurmaand in die biblioteek, 'n partytjie in die park of aanskou selfs hoe die polisie 'n dief vastrek. Rotraut Susanne Berner se boek vertel van vladderende vlêrmuise, maanligstappies en snoesige beddens. Van allerhande dinge wat op 'n luilekker somersaand in Wemelstad gebeur.
Groot formaar kartonboek.

View full details