Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869199364 | Published: August 1, 2013 |

Oupa se engel

Oupa se engel

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 70
Regular price R 200 Sale price R 70
Sale Out of print
VAT included.

Oupa vertel graag stories wanneer ek vir hom kom kuier. Oupa vertel van die oorlog, van die hongersnood en van die los werkies wat hy moes doen. Hy vertel hoe hy verlief geraak het en toe pa en oupa geword het. Hy vertel van die engelestandbeeld waarby hy as kind elke dag verbygehardloop het skool toe. Maar is dit dié engel wat deur al die jare 'n wakende hand oor Oupa gehou het? Moet wees.

Oupa se engel is in 2002 vir die Duitse jeugliteratuurprys (Deutscher Jugendliteraturpreis) genomineer. Jutta Bauer is 'n bekende kinderboekillustreerder en strokiesprenttekenaar wat in 2010 die Hans Christian Andersen Prys ontvang het vir haar werk.

Author Jutta Bauer

View full details